Ketanji is briljant – Biden

Die Demokrate se kandidaat vir die posisie van regter in die Amerikaanse Federale Hooggeregshof, Ketanji Brown Jackson, verdedig tans haar nominasie voor die land se Senaat. Sy is persoonlik benoem deur President Joe Biden wat neem sy is briljant en sal uitstekend wees vir die pos.