Kernkrag is SA se toekoms – Gwede

Die Suid-Afrikaanse energieminister, Gwede Mantashe, sê kernenergie saam met hernubare energie sal ‘n suksesvolle energiestrategie vir Suid-Afrika wees. Hy het verduidelik dat kernenergie duur is totdat die kragaanleg in diens gestel word, maar daarna is dit goedkoop. Mantashe voeg by ‘n ekonomie sonder energie, veral elektrisiteit, kan nie die belange van enige nasie dien nie: