Kenner verduidelik hoë Amerikaanse inflasie

Inflasiesyfers in die VSA verstom. Die jongste syfers vir Mei toon dat inflasie daar op 8,6 persent staan, baie hoër as in Namibië. Die Amerikaanse brandstofprys is ook effe duurder as wat Namibiërs plaaslik betaal. Intussen is 8,7 miljoen werksgeleenthede geskep en die vervaardigingsektor ervaar ‘n herlewing. Kosmos 94.1 Nuus by die kenner in Amerikaanse sake, Brooks Spector aangeklop om uit te vind presies wat die hoë inflasiesyfer aandryf.