Kenner twyfel of MK-lede by onluste in SA betrokke is

Daar word berig dat die aanhitsers van wat die ANC-regering as ‘goed georkestreerde ekonomiese sabotasie’ beskryf, is na bewering voormalige senior uMkhonto we Sizwe-lede wat ook deel gevorm het van die land se intelligensie en sekuriteitstrukture. Die buurland se adunkminister van Staatsekuriteit Zizi Kodwa het die aankondiging gemaak. Daar is ook berigte dat verskeie aanvalle op strategiese infrastruktuur beplan is. Dr. Charles Sinkala, ‘n kenner in Afrika-sake en politieke analis het sy reaksie in die verband so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…