Kenner sê oor Zim se polio-gereedheid

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê Zimbabwiese gesondheidsowerhede is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag weens die groot volume verkeer tussen Zimbabwe en die naburige Mosambiek sowel as Malawi waar polio-gevalle onlangs aangemeld is. Zimbabwiese owerhede het ‘n uitgebreide polio-risiko-ontleding gedoen wat getoon het dat die land ‘n groot risiko het om die virus in te voer. Setfree Mafukidze van die Health Factor in Zimbabwe gesels met Kosmos 94.1 Nuus.