Kenner sê oor Namibië se dalende vermoë om aan sy uitvoerkwotas te voldoen

Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die landbouminister, Calle Schlettwein, wat sê Namibië verloor die vermoë om te voldoen aan sy oorsese markte. Volgens hom het Namibië se huidige vermoë van 10 000 metrieke ton afgeneem het tot 5 000 ton. Hy het bygevoeg dat die plaaslike industrie ‘n netto uitvoerder van rou materiaal en invoerder van verwerkte vleisprodukte geword het. Die bekende landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher is aan die woord…