Kenner gesels oor die talle bronne in Namibië vir groen-energie

President Hage Geingob het ‘n beroep op Afrika-lande gedoen om hernubare energiebronne te ontwikkel en sê saam met Egipte en Marokko, vaar Namibië uiters goed in die verband. Die energie-kenner in die buurland Chris Yelland stem saam met Geingob en sê Namibië beskik oor talle bronne vir groen-energie ontwikkeling.