Kenner: Beplan, begroot, besny jou lewenstyl

Ekonomiese toestande is uiters moeilik op die oomblik en ekonome meen dat lewenstyle afwaarts aangepas moet word. Spaargeld word baie keer gebruik om standaarde te handhaaf maar, ‘n kenner in die gebied, Hein Kruger van Kruger Internasionaal en ‘n kenner in die gebied van beleggings vir aftrede, sê dit vat opofferings om suksesvol te wees. Hy verduidelik.