Kawana geen raad aan LPM or munisipale rekeninge

Die Namibiese minister van binnelandse sake, dr. Albert Kawana het in die Nasionale Vergadering die lot van Namibiërs aangespreek, veral dié met laer inkomste en werklose burgers. Hy verwys na mense wat ernstig geraak word deur hoë water- en elektrisiteits-rekeninge. Kawana raai die Landless People’s Movement aan om voorafbetaalde meterlesings in te stel vir die plaaslike owerhede wat hulle bestuur.