Kawana bespreek kwessies tussen buurlande

Tydens ‘n mediakonferensie oor kabinetsbesluite het die Namibiese minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, Albert Kawana, die kwessies tussen Botswana en Namibië verduidelik wat spanning tussen die twee buurlande veroorsaak. Hy verduidelik die proses en waarom ‘n Sweedse maatskappy gebruik is.