Kavango Oos is nie die armste nie – goewerneur

Die Goewerneur van die Kavango Oos-streek het die persepsie dat die streek een van die armste in die land is, terwyl daar vrugbare grond en toegang tot water is verwerp. Goewerneur Bonifatius Wakudumo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die streek, wat volgens die Nasionale Beplannings Kommissie se 2015 verslag bevind het dat 53,2% van inwoners in armoede leef. Hy verduidelik sy standpunt.