Kapenaars moet versigtig wees met krag

Die Stad Kaapstad raai inwoners aan om die risiko van oorlading te verminder deur groot en nie-noodsaaklike toestelle vóór beurtkrag af te skakel. Sekondêre of oorlading-uitskop vind plaas wanneer die krag nie onmiddellik na beurtkrag weer aankom nie. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Energie, Beverley van Reenen, sê wanneer alle elektriese toevoer of toestelle op dieselfde oomblik aangaan, raak die stelsel oorlaai en skop die krag uit: