Kankervereniging reik uit tot by Ariamsvlei

Die Namibiese Kankervereniging hou Dinsdag en Woensdag uitreike op Ariamsvlei en Karasburg. Die vereniging bied gratis kanker-ondersoeke aan, soos die uitvoerende hoof, Rolf Hansen verduidelik.