Kankervereniging in SA kry groot hupstoot

Die Kankervereniging van Suid-Afrika sê hulle was verheug oor ‘n skenking van 1 miljoen Namibiese dollar van die Motsepe-stigting by die African Fashion International openingsfunksie wat in Gauteng gehou is. ’n Woordvoerder, Lucy Balona, sê Covid-19 het ’n enorme druk op hul dienste geplaas namate finansiële ondersteuning vir die organisasie afgeneem het. Balona onthul hul geldinsamelingsinkomste het met meer as 60 persent gedaal: