Hou aan om te herwin, vra forum

Met COP26 wat aan die gang is en alle fokus op die klimaat en die bewaring van biodiversiteit geplaas is, het die Recycle Namibia Forum ‘n beroep op vakansiegangers gedoen om nie rommel te strooi nie en daar waar hulle gaan uitspan, ook te herwin. Die omgewingsminister Pohamba Shifeta het onlangse gesê Namibiër het vuil omgewings genormaliseer. Anita Witt van die forum…