Kan ons nie eerder kyk hoe om die plek te red as om ander planete te soek nie?

Prins William van Brittanje het saggies kritiek uitgespreek teenoor die jongste ruimtetoerisme veldtogte van die miljardêrs Jeff Bezos, Richard Branson en Elon Musk. In ‘n onderhoud met die BBC het hy gesê wetenskap moet eerder kyk na klimaatsverandering…