Jeug sal net een Pfizer-spuit ontvang

Jongmense tussen 12 en 17 jaar oud sal in Suid-Afrika ingeënt word, maar sal volgens die buurland se gesondheidsminister, Joe Phaahla, net een dosis Pfizer ontvang.

Intussen sê Nicholas Crisp van die gesondheidsdepartement hulle sal nie ‘n inentingsveldtog by skole van stapel stuur nie: