Slagoffers van gimnastiek-skandaal sal beskerm word

‘n Nie-regeringsorganisasie vir mans en vroue teen kindermisbruik in Suid-Afrika, sê hy gaan sy eie bykomende ondersoek doen nadat ‘n gimnastiekafrigter verlede week in hegtenis geneem is op aanklagte van seksuele mishandeling. Die afrigter was voorheen by die Suid-Afrikaanse Gimnastiekfederasie geregistreer. Die organisasie se woordvoerder, Olivia Jadriel, sê die federasie het na ‘n interne ondersoek aanvanklik ontken dat hy kennis dra van die beweerde mishandeling in sy geledere. Jadriel sê hulle ondersteun al die slagoffers in hierdie saak: