Kan koalisie by Okahandja-dorpsraad werk? 

Okahandja se dorpsraadsverkiesings het uiteindelik vandag plaasgevind en dit lyk nie of dit die verandering het waarop baie mense gehoop het nie. Die bestuurskomitee bestaan uit die eerste drie wat saamgestel is deur die United Democratic Front, twee Swapo-partylede, gevolg deur die Landless Peoples’ Movement en die Belastingbetalersvereniging, ORPA. Die dorp se leierskap is weer onder ‘n koalisieregering. Kosmos 94.1 Nuus het aan die aktivis George Kambala gevra of ‘n koalisieleierskap wel op hierdie vlak werk…