Kamala waarsku migrante

Die Amerikaanse Vise-president, Kamala Harris, het ‘n ernstige waarskuwing aan voornemende migrante in Guatemala gerig om nie Amerika onwettig binne te gaan nie. Sy het tydens haar eerste internasionale reis as vise-president gepraat. Luidens berigte het meer as 178 000 migrante in April op die Amerikaanse grens aangekom, wat die meeste in een maand is in meer as twee dekades. Meer as 40 persent van die migrante kom uit die Sentraal-Amerikaanse streek, bekend as die Noordelike Driehoek. Harris sê hulle sal nie onwettige migrasie duld nie: