Kaapstad wil sy energieplan gou implementeer

Kaapstad se burgemeester Geordin Hill-Lewis sê dis nou skouer aan die wiel sit om dadelik die stad se energie-plan te begin om so gou as moontlik inwoners verligting teen die onophoudelike beurtkrag te bied. Die Moederstad het vroeër die week ook bekend gemaak dat hy ‘n vrystelling van die nasionale tesourie ontvang het om kleinskaalse krag-opwekkers. Dit is om besighede en private wonings wat hul eie krag deur middel van sonpanele opwek, en dan hul oortollige krag in die netwerk voer, kontant te betaal vir bykomende krag. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt..