Kaapstad vir tweede keer vereer

Die burgemeester van Kaapstad Geordin Hill-Lewis het reageer op die tweede World Travel Awards-toekenning aan Kaapstad as die wêreld se voorste fees en geleentheid bestemming. Hill-Lewis sê dit onderskraag die harde werk van die gasvryheidsektor.