Kaapstad verwelkom hervatting van Virgin Atlantic-vlugte

Die Britse lugdiens Virgin Atlantic sal in November 2022 vir die eerste keer in sewe jaar weer regstreekse vlugte tussen Londen en Kaapstad aan passasiers bied. Die uitvoerende hoof van die Virgin-groep, Sir Richard Branson het die afgelope naweek die Moederstad besoek om die aankondiging te maak. Die vlugte sal egter vir eers net in die warm somer maande in werking wees. Ons korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt …