Kaapstad Toerisme: Reisigers se veiligheid is ‘n prioriteit

Kaapstad Toerisme het toekomstige besoekers aan die Moederstad gerusgestel en sê reisigers se veiligheid bly ‘n sleutel-prioriteit. Die organisasie se uitvoerende hoof, Enver Duminy, sê egter besoekers moet te alle tye, net soos as hulle in ander lande reis en kuier op hul hoede wees en onveilige gebiede vermy. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …