Kaapstad ontvang nog 22 sertifikate vir energieprestasie

Die Stad Kaapstad is trots daarop om nog 22 sertifikate vir energieprestasie vir 22 van sy munisipale geboue te ontvang, insluitend die Metropolisie-akademie in Observatory. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Energie, Beverley van Reenen, sê die stad het in September verlede jaar die eerste munisipaliteit in Suid-Afrika geword om sertifikate vir drie van sy geboue te ontvang: