‘Kaapstad kom sy infrastruktuur-kontrakte na’

Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê bewerings op sosiale media dat sy departement nie kontrakte nakom nie, is bloot kwaadwillige politiekery. Volgens die bewerings loop kontrakteurs weg sonder om hulle mandaat te vervul. Simmers sê die provinsiale regering is trots daarop dat hy verantwoordelik en deursigtig is en voeg by hulle gee voorkeur aan inwoners se vertroue en die deursigtige gebruik van alle openbare fondse: