Kaapstad is reg vir die Sewes

Die Stad Kaapstad sê die Kaapstadse Sewes-toernooi is die beste regstreekse rugby- ondervinding in Suid-Afrika. Dit keer hierdie naweek ná ‘n gedwonge onderbreking van twee jaar terug met opwindende rugby-aksie, ‘n wonderlike ondervinding vir ondersteuners en regstreekse vermaak. Dit vind van vandag tot Sondag in die Kaapstad-stadion plaas. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith sê hulle verwag dat meer as 80 000 mense na die stadion gaan stroom: