Kaapstad herdenk Mandeladag met stories

Die Stad Kaapstad se biblioteke vier Maandag Mandeladag deur vreugde te versprei met stories en aan hulle gemeenskappe terug te gee. ‘n Woordvoerder van die stad, Patricia van der Ross, sê terwyl Mandeladag hulle geleentheid bied om 67-minute se ekstra diens te lewer, is baie van die stad se bibliotekarisse elke besig om hierdie gees van nasiebou uit te leef: