Noord-Kaapse jeug moet sportgeriewe kry

Die DA in die Noord-Kaap sê hy is tevrede dat ‘n memorandum met ‘n versoek om meer informele sportgeriewe in Upington, positiewe gevolge vir die plaaslike gemeenskap sal inhou. Die DA Jeug het die memorandum verlede maand oorhandig. Die woordvoerder van die party, Albie van Zyl, sê die jeug het die feit aan die lig gebring dat informele sportgronde vir ontspanning en sportoefeninge, veral sokker, grootliks verdwyn het: