Kaapstad-burgemeester nooi sonkrag-opwekkingsaanlegte uit beurtkrag te stuit

Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het vandag besighede met groot sonkrag-opwekkingsaanlegte genooi om by die Stad se inisiatief aan te sluit om beurtkrag tot ‘n einde te bring. Hill-Lewis het vandag aangekondig dat die stad nou ‘n twee-stap-inisiatief sal begin om die metro se kragvoorsiening ‘n hupstoot te gee. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt …