Kaapse Wynland sukkel met reuse-brand

Die Kaapse Wynlande Distriksmunisipaliteit sê sy brandweerdiens, saam met spanne van sy vennote CapeNature en Winelands FPA, beveg steeds ‘n groot brand in Bainskloofpas. Die woordvoerder van die munisipaliteit se brandweerdiens, Anesca Roodt, sê die brand is laat gistermiddag aangemeld, maar is steeds buite beheer terwyl ‘n sterk wind dit aanblaas: