Kaapse polisie se allerbelangrike honde-eenheid se begroting gesny

Die DA in die Wes-Kaap sê die polisie het onthul dat dienshonde in die honde-eenheid sedert die 2018-2019-boekjaar, vanaf 141 tot 103 verminder het. Dit is weens begrotings-afnames wat oor die afgelope vyf boekjare ervaar is. Die begrotings is met 800 000 Suid-Afrikaanse rand gesny, wat ‘n algehele afname van 6 persent verteenwoordig. Gillion Bosman van die DA sê volgens die polisie het dit hulle genoop om kostebesparingsmaatreëls in te stel: