Kaapse pendelaars weer in die steek gelaat

Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd oor Kaapstadse spoorpendelaars dié week weereens gestrand is omdat verskeie treindienste nie in bedryf is nie. Die tussentydse provinsiale leier, Albert Fritz, sê Prasa het wéér duisende Kapenaars in die steek gelaat. Hy het die Netreg-stasie in Kalksteenfontein as een van die probleme uitgewys. Fritz sê dié stasie op die sentrale lyn is totaal vernietig: