Kaapse ouers kla oor 400 kinders wat onder bome skoolgaan

Ouers van Eersterivier in Kaapstad het ‘n vreedsame betoging gehou oor hul kinders wat steeds onder bome skoolgaan. Suid-Afrika het dieselfde uitdagings as Namibië met voldoende skool infrasktruktuur. ‘n Woordvoerder van die betogers onder leiding van die ANC, Andile Lili, sê ondanks ingryping deur die Wes-Kaapse Departement van Onderwys is daar steeds 400 leerlinge wat onder bome onderrig word. Die departement se Woordvoerder, Kerry Mauchline, sê hulle het ouers gekontak om skole aan te bied waar die leerders plek kan kry: