Kaapse Klopse volgende jaar terug in die Moederstad

Ná twee jaar se afwesigheid weens die Covid-19 pandemie, sal Kapenaars en kuiergaste weer volgende jaar Tweede Nuwejaar kan vier. Die bekende Kaapse Klopse en Maleise koorgroepe berei ook voor vir ‘n kleurvolle ghoema-somer na Stad Kaapstad vandag aangekondig het dat al diá geleenthede weer kan plaasvind met duisende mense wat weer deel van die vieringe gaan wees. Fritz Platt, ons korrespondent in Kaapstad …