Jy kan nie by die werk gdwing word om ‘n inenting te neem nie

Die debat rondom geforseerde inenting deur werkgewers woed vandag in Suid-Afrika met die vakbond Solidariteit wat sê hy sal sy lede tot in die hof beskerm teen gedwonge inentings. In Namibië is inenting vrywillig en geen werknemer kan sy personeel dwing om in te ent nie, al word dit vermom in prestasie evaluerings, verhogings en ander voordele. Die arbeidskenner Herbert Jauch het dit so verwoord.