Julle moet betaal vir dienste gelewer deur owerhede

Die Suid-Afrikaanse adjunkpresident David Mabuza het gemeenskappe in die buurland aangemoedig om te betaal vir die munisipale dienste wat hulle ontvang. Mabuza sê inwoners moet help om owerhede se finansiële krisis op te los en vir dienste te betaal: