Jongste oor Osona-brand

Die brand wat by die Osona-weermagbasis ontstaan het, beweeg steeds in ‘n oostelike rigting. Die hoof van Okahandja se brandweer, Gideon Maletsky sê die brand is direk in die gebied van Von Bachdam nie. Hy het die jongste so met Kosmos 94.1 Nuus gedeel…