Jongste oor NDF-inentings

Lede van die Namibiese weermag het verlede jaar gedreig om die regering hof toe te neem oor verpligte inentings en soldate het ook ‘n petisie opgestel in die verband. Die weermag het inentings verpligtend gemaak in ‘n omsendskrywe wat deur die hoof Martina Pinehas op 29 September 2021 onderteken het. Kosmos 94.1 Nuus het met die minister, Frans Kapofi oor die jongste in die verband gepraat.