Jongste oor die Namibiërs in Oman 

Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkings het met Kosmos 94.1 Nuus oor die jongste met betrekking tot die Namibiese burgers wat in Oman vasgekeer is. Daar was volgens berigte net meer as 30 Namibiërs deur middel van mensehandel na Oman vervoer is en plaaslike owerhede het ingegryp met bystand van Interpol. Die uitvoerende direkteur in die ministerie Penda Naanda het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.