Jongste oor die Dordabis-brand

Iris Stehn, ‘n boer in die Dordabis-omgewing sê daar is redelik beheer oor ‘n groot deel van die brand wat Dinsdag daar ontstaan het. Die weermag is ontbied hulp te verleen in die berge op een van die plase, soos Stehn verduidelik.