IPC sien niks fout met LPM-koalisie nie

Dit wil voorkom asof die LPM vry na die IPC in ‘n poging om ‘n koalisie in die Windhoek stadsraad te vorm. Dit volg na die party verlede jaar enige poging vir ‘n koalisie verwerp het. Imms Nashinge, woordvoerder van die IPC sê daar is nog niks formeel ontvang nie. Hy voeg by dat Windhoek se bestuur te veel aandag kry.