Politieke ontleder oor buitelandse betrokkenheid by Israel-konflik - May 17, 2021

Die voortdurende Israel-Palestynse konflik wat op 6 Mei met Palestynse protesoptogte in Jerusalem begin het ná ses Palestynse families in ‘n buurt in Oos-Jerusalem uit hul huise verwyder is, vererger. Kommer heers oor ‘n volskaalse oorlog tussen Israel en die Palestyne en hul bondgenote. Politieke ontleder Christie Keulder verduidelik aan Kosmos 94.1 of Amerika en […]

Read More

Hotel Schweizerhaus vier 55ste bestaansjaar - May 17, 2021

Die bekende Hotel Schweizerhaus op Swakopmund waar heerlike Duitse gebak ook by hul Café Anton geniet kan word, vier sy 55ste verjaardag. Kosmos 94.1 Nuus het met Sylvia Kleyenstueber gesels wat al hul kliënte vir hul ondersteuning bedank. Sy sê die vierde geslag van die familie is nou aan die stuur het en hopelik sal […]

Read More

Vroue en kinders slagoffers in konflik - May 17, 2021

Altesaam 92 vroue en kinders is onder die 198 mense wat dood is sedert gevegte in die Gaza-strook ‘n week gelede tussen Israel en Palestynse militante uitgebreek het. Meer as 1 200 mense is beseer. Israel het vroeër vandag verskeie lugaanvalle uitgevoer waarin paaie, kraglyne en die huise van Hamas-bevelvoerders beskadig is. Volgens Israel is […]

Read More

Moordbeskuldigde Daniel Roberts weer môre in hof - May 17, 2021

Die 36-jarige moordbeskuldigde Daniel Roberts verskyn weer môre in die Swakopmund-landdroshof. Volgens die staat het Roberts die laaste naweek van Maart saam met die slagoffer, die 69-jarige Thomas van Schalkwyk, by sy huis aan die kuier geraak. ‘n Argument het tussen die twee ontstaan en die Roberts het na bewering vir Van Schalkwyk verwurg. Hy […]

Read More

Polisiehonde snuffel dwelms vermom as lekkers uit - May 17, 2021

Beamptes van Uitenhage se honde-eenheid in die Oos-Kaap en hul vierpotige kollegas het ‘n uitnodiging van die Pre-Primêre Skool Hermitage in Addo aanvaar en hul vreugde en trots ten toon gestel. ‘n Lid van die Uitenhage-honde-eenheid, Jacques Adlem, het die leerders geleer hoe om dwelms wat gekamoefleer is as lekkers, uit te ken. Sy Duitse […]

Read More

Twee-staat is oplossing vir Midde Ooste - May 17, 2021

President Cyril Ramaphosa sê die omstandighede in Israel en Palestina bevestig weereens wat Suid-Afrikaners te goed weet, naamlik dat konflik slegs opgelos kan word deur vreedsame onderhandelinge. Die jongste geweld het ontstaan nadat ‘n Israeliese hof beslis het dat ‘n groep gesinne in Sheikh Jarrah uit hul huise gesit moet word. Ramaphosa sê in sy […]

Read More

Spitsberaad sal Afrika kan help - May 17, 2021

Reaksie word ontvang op die virtuele Internasionale Spitsberaad van Europese en Afrika-leiers wat deur die Franse President Emmanuel Macron aangebied word. Meer as 30 staatshoofde en regeringsleiers sal deelneem aan die gesprek. Die beraad volg na die Internasionale Monetêre Fonds bereken het dat Afrika-ekonomieë die gevaar staan om teen 2023 ‘n oorhoofse finansiële gaping van […]

Read More

Pryse sal bly styg – ekonoom - May 17, 2021

As voorspellings deur ekonome korrek is, is daar geen verligting in die nabye toekoms vir huishoudings nie. Syfers vir April staan tans op 3,9 persent teenoor 1,6 persent in April verlede jaar. Vervoer, voedselpryse, tabakpryse en die koste van alkoholiese en nie-alkoholiese drankies word vir die styging blameer. Die pryse van voedsel en nie-alkoholiese drankies […]

Read More

Geen vleis oor die rooilyn nie – ministerie - May 17, 2021

Reaksie word ontvang op klagtes deur die Burgemeester van Windhoek Job Amupanda nadat rou vleis wat hy by Omuthiya aangekoop het gekonfiskeer is by die Oshivelo-padblokkade. Dit is staande regulasies dat geen rou vleis vanaf die Noorde oor die veterinêre kordonheining na die Suide van die land gebrign kan word nie. Jona Musheko, Woordvoerder by […]

Read More

ReconAfrica gee om oor omgewing - May 17, 2021

Reaksie word ontvang op kritiek oor olie eksplorasie in die Kavango-gebied in die Noorde van die land. Verskeie omgewingskenners meen dat hernubare energiebronne eerder ontwikkel moet word. Daar is ook kommer oor besoedelings soos in die Niger-delta in Nigerië. ReconAfrica se Direkteur vir Kommunikasie Ndapewoshali Shapwanale het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Read More