Vervaardiging kry swaar in 2020 - May 11, 2021

Syfers vir die inkrimping van die Namibiese vervaardigingsektor tydens 2020 is bekend. FirstRand Namibia se Ekonoom Ruusa Nandago sê terwyl daar herstel sal wees, is vraag na verskeie dienste en produkte steeds gedemp.

Read More

Walvis verhoog geen tariewe nie - May 11, 2021

Inwoners van Walvisbaai sal nie in die komende jaar enige tariefverhogings hê nie. Die Adjunk-burgemeester Saara Mutondoka sê daar word wel ‘n 5 persent verhoging in grootmaataankope deur die munisipaliteit verwag maar, inwoners sal nie die koste moet dra nie. Volgens Mutondoka is 38 miljoen Namibiese doller begroot vir die sogenaamde Farm 37 vir water […]

Read More

Protes teen Israel in SA - May 11, 2021

Suid-Afrikaanse politieke partye en die burgerlike samelewing sal hierdie week verenig tydens ‘n pro-Palestynse versetoptog in Kaapstad. ‘n Woordvoerder van Africa4Palestine, Tisetso Magama, sê die optog is ‘n betoging teen die geweld wat Israeliese magte sedert die naweek teen Palestyne pleeg te midde van gedwonge uitsettings wat tans in die buuurt Sheikh Jarrah in Jerusalem […]

Read More

Indiese variant ‘n bron van kommer vir WGO - May 11, 2021

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die Indiese variant van Covid word nou geklassifiseer as ‘n variant van wêreldwye kommer omdat dit so vinnig versprei. Die WGO se Hoof van Covid-19 Maria van Kerkhove het die aankondiging gemaak. TERUG: Indië het oor die afgelope 7 dae gemiddeld daagliks net minder as 391 000 nuwe gevalle van Covid bevestig. […]

Read More

Burgelike organisasie staan Namibiërs by om dokumente te bekom - May 11, 2021

Die Monica Gender Equality, Human Rights and Social Justice Organisation sal Namibies-gebore burgers sonder dokumente help om dit te bekom. Mense in die Noorde word aangemoedig om hul kantore in Outapi te besoek. Die Hoof-aktivis Shaanika Nashilongo, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê Namibiërs sonder die nodige dokumente kan nie ‘n bankrekening oopmaak of trou […]

Read More

Staatsamptenare in SA: onderhandelings bereik dooiepunt - May 11, 2021

Die Vereniging vir Staatsamptenare in Suid-Afrika is teleurgesteld oor die verloop van salarisonderhandelings tussen vakbonde en die regering. Die samesprekings het verlede week ‘n dooiepunt bereik toe die regering geweier het om sy standpunt van ‘n nul-persent verhoging te laat vaar terwyl werkers 7 persent eis. Ruben Maleka van die vereniging sê die werkgewer onderhandel […]

Read More

Loonkommissie kuier volgende week in die Suide - May 11, 2021

Die Namibiese Ministerie van Arbeid is steeds besig om ondersoek in te stel na ‘n nasionale minimumloon en sal op 18 Mei inwoners by Aussenkehr in die verre Suide besoek. Die Voorsitter van Loonkommissie wat die ondersoek instel, Dr Marius Kudumo, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Wallis ondersoek moontlikheid van toeskouers - May 11, 2021

Die Uitvoerende Hoof van die Walliese Rugbyunie, Steve Phillips, sê hulle sal voortgaan om die Covid-19 situasie te monitor ten opsigte van enige moontlike toegang vir toeskouers by die tuistoetse teen Kanada en Argentinië in Julie. Wallis sal ‘n enkele toets teen Kanada en twee teen die Pumas speel op die Principality-stadion. Dit vervang die […]

Read More

Pfizer in VSA goedgekeur vir kinders tussen 12 en 15 - May 11, 2021

Die Amerikaanse Voedsel- en Medisyne-administrasie het die gebruik van Pfizer-BioNTech se Covid-19 entstof vir kinders tussen 12 en 15 goedgekeur. Sowat 1,5 miljoen gevalle van die siekte onder 11- tot 17-jariges is tussen Maart verlede jaar en verlede maand by die Sentrums vir Siektebeheer en -Voorkoming aangemeld. Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê die goedkeuring […]

Read More

Brittanje maak verder oop - May 11, 2021

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, is opgewonde oor ‘n die nuwe vier-stap-plan om Engeland se inperking te verslap. Winkels, haarkappers, gimnasiums en buitelig-restaurante het op 12 April heropen. Vanaf 17 Mei kan twee huishoudings in een huis saam kuier en kroeë, restaurante, rolprent- en konsertteaters mag weer oopmaak. Hy maan Britte om steeds versigtig […]

Read More