Aanpassings aan SA energiebeleid - June 10, 2021

Energie-ontleders in Suid-Afrika sê Eskom se beskikbare energievermoë het verlede jaar van 84,5 persent in 2011 tot 66,6 persent getuimel. Een energie-ontleder, Chris Yelland, sê indien hierdie week ‘n aanduiding is, sal die projeksies vanjaar laer as 64,7 persent wees. Intussen het President Cyril Ramaphosa vandag aanpassings aan die buurland se energiebeleid bekend gemaak. Ramaphosa […]

Read More

Straatkinders: probleem moet anders na gekyk word - June 10, 2021

Die Namibiese ministerie van geslagsgelykheid en kinderwelsyn het groot uitdagings met die sogenaamde straatkinders. Hulle was onlangs weer van die strate van die hoofstad verwyder maar, hulle is weer terug. Die minister, Doreen Sioka het ook melding gemaak van die feit dat die kinders nie in tehuise wil wees nie en dat hulle herhaaldelik ontsnap. […]

Read More

IMF het nie voorwaardes gestel nie - June 10, 2021

Die Namibiese minister van finansies Ipumbu Shiimi het in ‘n verklaring gesê dat die 3,9 miljard lening van die Internasionale Monetêre Fonds nie bepaal het watter besparingsmaatreëls die regering instel nie. Shiimi sê dat die onveranderde lone van staatsamptenare ‘n goeie voorbeeld hiervan is. Die maatreël is reeds ‘n geruime tyd in plek. Die ministerie […]

Read More

Twee vas vir N$1,7m se dagga - June 10, 2021

Die Namibiese polisie in die Suide sê twee mans, onderskeidelik 31 en 34 jaar oud, sal môre in die landdroshof op Karasburg verskyn op klagte van die besit van dagga ter waarde van 1,7 miljoen Namibiese dollar. Die twee is vasgetrek net na middernag by die Ariamsvlei-grenspos. Hulle vragmotor is by die weegbrug ondesoek en […]

Read More

Shaleen se begrafnis regstreeks uitgesaai - June 10, 2021

Die Suid-Afrikaanse nuusagentskap eNCA sal die begrafnis van Shaleen Surtie Richards regstreeks uitsaai wanneer dit Sondag plaasvind. Surtie Richards is Maandag in die Kaap oorlede op die ouderdom van 66. Die besturende redakteur van eNCA John Bailey, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Guptas sal sukkel-sukkel vasgetrek word - June 10, 2021

Reaksie word ontvang op berigte dat die Ahmed Kathrada-stigting vandag voor die Verenigde Arabiese Emirate se ambassade in Pretoria sal betoog om te eis dat die Guptas se uitlewering afgehandel word. Dit volg nadat die Emirate ‘n uitlewerings-ooreenkoms met Suid-Afrika bekragtig het. Die Nasionale Vervolgingsgesag het verlede week bevestig hy het Interpol genader vir hulp […]

Read More

Herstel ekostelsels - June 10, 2021

Die Verenigde Nasies se ontwikkelingsprogram in Namibië sê dit is van kritieke belang om ekostelsels wat beskadig is te herstel. Die program se verteenwoordiger dr. Armstrong Alexis sê landskappe wat graslande en woude insluit, is baie belangrik nie net vir landelike gemeenskappe se oorlewing nie maar ook vir bronne soos water en hout. Alexis sê […]

Read More

SA landbou – gemengde resultate - June 10, 2021

Suid-Afrika se vordering met die ideaal van ‘n geïntegreerde en inklusiewe landelike ekonomie het tot dusver gemengde resultate opgelewer. Só sê die hoofekonoom van Suid-Afrika se Landbousakekamer Wandile Sihlobo. Hy sê wat groei in landbou betref, was daar goeie vordering. Volgens Sihlobo het die meeste werkskepping ook op dié gebied plaasgevind, hoewel die gevolge daarvan […]

Read More

‘Jessica, we are live’ - June 10, 2021

Die fout wat gisteraand op NBC se 8-uur nuusbulletin gemaak is, maak opslae op sosiale media. Die sportanker Jessica Kaimu het instruksie aan die nuusleser gegee oor hoe om haar aan te spreek… Vanoggend op SABC se Morning Live-program het die span met die insident gekgeskeur en maar die rolle omgeruil en die nuusleser het […]

Read More

Grensooreenkoms moet gaan - June 10, 2021

Media in Botswana berig dat die PDM-party eis dat die 2016 grensooreenkoms tussen Namibië en Botswana met onmiddellike effek opgeskort moet word. Kosmos 94.1 Nuus het met die PDM-LP Geoffrey Mwilima oor die berig gepraat.

Read More