Stoom werk baie goed, meen dokter - June 23, 2021

Die voortslepende stryd teen Covid-19 het Namibiërs en almal regoor die wêreld genoop om iets te probeer vind wat die virus beveg of genees. In Namibië probeer mense alles en stoom is een van die metodes. Die vraag is, is stoom medies deur dokters goedgekeur? Kosmos 94.1 Nuus het die plaaslike mediese praktisyn dr. Danie […]

Read More

Vertragings by howe frustreer - June 23, 2021

Die woordvoerder van die Affirmative Reposisioning-beweging Simon Amunime het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die vertragings in die hofsaak wat hulle teen die regering gebring het in verband met die lewering van 200 000 erwe. Behuising is ‘n daardwerklike uitdaging regoor die land en die beweging meen President Hage Geingob het nie sy 2015 […]

Read More

Studente se hande is afgekap oor befondsing - June 23, 2021

Namibiese studente wat by die Studente Hulpfonds aansoek gedoen het weet steeds nie of hulle vir die huidige akademiese jaar goedgekeur is of nie. Die fonds het steeds nie die lys van name bekend gemaak nie. Die adjunk sekretaris-generaal van die Namibiese Studente-unie Oscar Shikongo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die pad vorentoe […]

Read More

Kry so jou gemmer en suurlemoen in - June 23, 2021

Met ‘n ongekende derde vlaag van Covid-infeksies in die land is dit nou meer as ooit belangrik om immuniteit op te bou. Een van die metodes wat voorgehou word is die gebruik van suurlemoen en gemmer op ‘n gereelde basis. Maar hoeveel gemmer en suurlemoen kan jy in jou disse gebruik… Sanet Prinsloo, die bekende […]

Read More

EFF en ANC gesels oor grond – DA nie verras nie - June 23, 2021

Die DA sê die aankondiging deur die EFF dat hy vandag met die ANC se top ses ontmoet om te onderhandel oor ‘n politieke ooreenkoms vir ‘n plan met die plasing van eiendom onder die kuratorskap van die staat, is nie verrassing nie. ‘n DA-parlementslid, Annelie Lotriet, sê dié planne vir ‘n bi-laterale ooreenkoms oor […]

Read More

Moenie ineperk om intentingsveldtog se mislukking te verbloem nie - June 23, 2021

Die DA sê om die ekonomie tot stilstand te bring om die gebrekke van die inentingsveldtog weg te steek, is bloot om sout in wonde te vryf. Die party het gereageer op stappe vir verdere beperkings om die derde vlaag van Covid-19 hok te slaan. Die DA se leier, John Steenhuisen, het die stadige vordering […]

Read More

Sprinkane iets van die verlede in die verre Suide - June 23, 2021

Boere in die Suide het vroeër die jaar groot kommer oor sprinkaanplae gehad wat hulle volgens berigte gesukkel het om onder beheer te kry. Karasburg, Aroab en Koës het deur geloop en boere het geskarrel om waardevolle weiding te beredder. Die ministerie het vroeër bevestig dat 705 000 hektaar reeds verwoes is waarvan die meerderheid […]

Read More

Konstruksie-sektor moet ent om bedryf te red - June 23, 2021

Berigte lui dat 5 000 konstruksiewerkers ten volle ingeënt moet wees voordat die sektor kudde-immuniteit sal bereik. Volgens plaaslike media is konstruksiewerkers huiwerig om die entstof te neem en daar word ‘n beroep op die regering en privaatsektor gedoen om in te gryp. Die Konstruksie-federasie se algemene bestuurder Bärbel Kirchner sê as die pandemie nie […]

Read More

Een spuit, een hoender… - June 23, 2021

Ons het al gehoor van loterykaartjies en dagga-sigarette in ruil vir ‘n Covid-inenting maar in landelike Indonesië bied owerhede nou ‘n lewendige hoender aan vir alle landsburgers bo 45 wat hulle laat ent. Dit vorm deel van ‘n groter veldtog om ouer Indonesiërs te kry om die entstof te neem. Die land net meer as […]

Read More

Whk raadsvergadering môre-namiddag - June 23, 2021

Stad Windhoek se Junie-raadsvergadering sal môre-namiddag om half-vyf plaasvind. Die publiek is gemaan om nie die vergadering by te woon nie maar eerder dit te volg van die Stad se Facebook-blad. Lydia Amutenya, woordvoerder van Stad Windhoek…

Read More