Bokke: so lyk die span - June 6, 2021
Frans Steyn en Morné Steyn gaan dalk die seldsame eer beleef om vir ‘n tweede keer teen die Britse en Ierse Leeus uit te draf. Hulle is deel van wat SA Rugby beskryf as ‘n dinamiese Springbok-groep. Die hele span wat in 2019 die Wêreldbeker gewen het, is ingesluit in die groep wat hoofafrigter Jacques […]
Slagting in Burkina Faso - June 6, 2021
Gewapende mans het nagenoeg 100 mense vermoor in ‘n strooptog op ‘n dorpie in die noorde van Burkina Faso. Dit was die dodelikste aanval in jare in dié konflik-geteisterde land. Tydens die aanval op Solhan is huise en die mark ook afgebrand. Geen groep het tot dusver verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie. Internasionale nuusagentskappe […]

Duitsers het 289 miljoen euro aangebied - June 6, 2021
Die adjunk goewerneur van die Bank van Namibië Edson Uanguta sê die Duitse regering het aanvanklik 298 miljoen euro as kompensasie vir die 1904 tot 1908 volksmoord aangebied. Uanguta, wat deel was van die amptelike span wat onderhandelings met die Duitse regering gevoer het, sê dat hulle in 2016 berekeninge gedoen het oor die verlies […]

Rooilyn kan gaan, maar mark moet behoue bly – Venaani - June 6, 2021
Die president van die PDM-party McHenry Venaani sê die veterinêre kordonheining moet op so manier verwyder word dat die internasionale mark vir Namibiese beesvleis behoue bly. Die party het sy sentrale komitee vergadering in die hoofstad gehou. Volgens Venaani kan die sogenaamde rooilyn net verwyder word as daar ‘n voldoende buffer tussen Namibië en Angola […]

Beurtkrag in SA aangepas - June 6, 2021
Eskom in Suid-Afrika het aangekondig dat beurtkrag weer vanmiddag in die buurland sal voorkom. Die stelsel het laat Saterdagaand herstel maar, daar is steeds druk op die kragvoorsiener se kapasiteit om aan die vraag te voldoen. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Manthshantsha.

Chelsi is Mej. Namibië - June 6, 2021
Chelsi Shikongo is die wenner van Mej. Namibië 2021. Sy is in die hoofstad gekroon by ‘n glansgeleentheid wat aanlyn aangebied is. Annerrie Maré is verkies as die eerste prinses en Michelle Mukuve as tweede prinses. Shikongo neem oor by Nadja Breytenbach wat in 2019 gekroon is. Daar was verlede jaar geen kompetisie nie as […]