Werkloosheid: pandemie word as verskoning gebruik - June 7, 2021
Reaksie word ontvang op berigte van die Internasionale Arbeidsorganisasie dat 255 miljoen poste verlore gegaan het tydens die pandemie. Volgens Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van die Vakbond Kongres van Namibië, Tucna, het 100 000 poste plaaslik verlore gegaan. Hy sê die pandemie word as verskoning gebruik om werkers op ‘n kontrakbasis aan te stel…
Shaleen: familie sê dis te vinnig om oorsaak van dood te bepaal - June 7, 2021
Die familie van die Suid-Afrikaanse aktrise Shaleen Surtie Richards sê sy het verskeie gesondheidsprobleme gehad en dis te gou om oor die oorsaak van haar dood te bespiegel. Die legendariese aktrise se liggaam is in ‘n gastehuis in Kaapstad gevind waar sy gebly het terwyl sy aan die TV-reeks Arendsvlei gewerk het. Daar was eers […]

SPORT - June 7, 2021
Die jaarlikse Namibian Newspaper Cup is gekanselleer. Die gewilde toernooi vir sokker en netbal sou aanvanklik verlede jaar tydens Paasfees plaasgevind het maar is tot 26 Augustus vanjaar uitgestel. Dit sou oor drie dae in Oshakati plaasgevind het. Die organiseerders, die Namibian-dagblad, die Namibiese Sokkervereniging en Standard Bank sê die risiko in verband met die pandemie is te groot. Daar is […]

Miljoene vir grond in Walvis - June 7, 2021
Die Walvisbaai Dorpsraad het 616 miljoen Namibiese dollar bewillig vir bouprojekte oor die volgende twee jaar tot 1 Julie 2023. ‘n Totaal van 303 miljoen dollar sal oor die volgende jaar op grond ontwikkeling bestee word waarvoor 38 miljoen opsy gesit is vir die ontwikkeling van Farm 37. Volgens die raad sal ‘n verdere 14 […]
Ghaub se kalfie dood gevind - June 7, 2021
Ghaub se vermiste renosterkalfie is dood aangetref. Hy is met ‘n skietwond aangetref. Die klafie is sedert 16 Mei soek nadat sy ma Zanna en nog ‘n renoster op die reservaat in die Tsumeb-distrik gestroop is. ‘n Beloning van 50 000 Namibiese dollar is deur ONE Namibia uitgereik. Martin Rust, direkteur van Ghaub het met […]
Netbal Wêreldbeker 2023 in die nuus - June 7, 2021
Die handelsmerk van die Netbal Wêreldbeker 2023 sal vandag deur die Kaapse burgemeester Dan Plato bekend gemaak word. Datums vir wedstryde wat in Kaapstad sal plaasvind sal ook aangekondig word. Die woordvoerder van Netbal Suid-Afrika Nnuzi Gazi…
Swapo moes sy mense beter opgelei het - June 7, 2021
Die regte van die LGBTQ-gemeenskap is steeds in die nuus. Uitlatings deur die regerende party soos die Swapo Jeugliga, sowel as die party se ouderlingsraad, en kerke, wek groot kommer onder voorstanders van menseregte. Toni Hancox, direkteur by die Namibiese Regshulpsentrum, sê lede van die gemeenskap het ‘n reg om hulle lewens te lewe en […]
El Salvador dalk eerste om Bitcoin amptelik te aanvaar - June 7, 2021
Die President van El Salvador, Nayid Bukele, sê sy land kan die eerste ter wêreld word wat die Bitcoin-geldeenheid as betaalmiddel aanvaar. Bukele wil ‘n wetsontwerp indien wat volgens hom dié land in Sentraal-Amerika kan transformeer. Hy hoop die stap sal duisende mense by die wettige ekonomie insluit. Sewentig-persent van El Salvador se inwoners beskik […]