
Lekker rugby vandag - August 7, 2021
Groot belangstelling plaaslik en internasionaal heers vir vanaand se derde en laaste toets tussen die Springbokke en Britse Leeus in Kaapstad. Die span wat vanaand wen, wen die reeks. Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, glo nie verlede week se heldhaftige terugkeer in die tweede toets teen die Leeus het sy span se fisiese en emosionele energie […]
Publiek word gewaarsku oor veldbrande - August 7, 2021
Die meeste veldbrande word volgens berigte deur mense veroorsaak en kan voorkom word. Met die droë gras in die winterseisoen, kan ‘n vuur maklik ontstaan en in ‘n onbeheerbare weghol-brand ontaard. Stad Windhoek waarsku inwoners om brande in en om die stad te voorkom. Harold Akwenye, bestuurder van korporatiewe kommunikasie van Stad Windhoek, gesels met […]
Helalia Johannes eindig elfde in die marathon van 42,2 km by die Olimpiese Spele - August 7, 2021
Die Namibiese padatleet Helalia Johannes eindig elfde in die marathon van 42,2 km by die spele in Tokio, een posisie beter as haar deelname aan die Londen Olimpiese Spele. Die 40-jarige Johannes se tyd was 2:31:22. Altesaam 88 atlete het die marathon begin, maar 15 het weens die hitte en humiditeit uitgeval, soos Irvette van […]
Zuma sal volgende week persoonlik in die hof wees - August 7, 2021
Die Jacob Zuma-stigting in Suid-Afrika het die versekering gegee die voormalige president gaan aanstaande week self in die hof verskyn, ondanks sy toelating gister tot ‘n hospitaal. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê Zuma is geestelik sterk en is gereed om opsienbarende getuienis te lewer. Sy korrupsieverhoor wat met die wapenskandaal verband hou begin […]
Delta-variant van die koronavirus bied skynbaar nuwe uitdagings - August 7, 2021
Volgens internasionale nuusagentskappe is honderde mense in Brittanje wat reeds teen Covid ingeënt is, in die hospitaal opgeneem met die Delta-variant. Van 19 Julie tot 2 Augustus was 55,1 present van die 1,467 mense wat in die hospitaal opgeneem is met die Delta-variant nie ingeënt nie, terwyl 34,9 persent of te wel 512 mense, twee […]
The way to select a Foreign Bride - August 7, 2021
There are many methods to find a international bride, which includes mail order https://www.chinabrideonline.com/ wedding brides and mail box order sites. Most foreign brides will be educated and well-traveled. Various foreign women of all ages are experienced in the country they wish to get married to and are buying a man who are able to […]
How to pick a Foreign Woman - August 7, 2021
There are many solutions to find a foreign bride, which include mail buy try this out wedding brides and mailbox order sites. Most overseas brides happen to be educated and well-traveled. Many foreign ladies are skilled near your vicinity they wish to marry and are searching for a man who can sponsor their very own […]
Romantic relationship Rules – How to Include a Healthy Relationship - August 7, 2021
One of the most essential relationship guidelines is respect see this here to your partner. When you are constantly fighting, the relationship will not likely last very long. Unless to get both genuinely happy within your relationship, it’s simple to get into disputes. Arguments are incredibly unpleasant, filled with pin the consequence on games, garbage […]
Best Dating Sites With regards to Marriage - August 7, 2021
The best online dating sites for matrimony should be free of charge and easy to use. You should be competent to choose the kind of profile you would like to create including information like your age, passions, and romantic relationship goals. These types of features are crucial when it comes to corresponding with potential partners. […]
The Grown Woman’s Guide to Online dating services - August 7, 2021
This is a complete guide to online dating services for the Christian female. This book covers all the necessary topics to look for your soulmate. It will also assist you to avoid the problems of online dating. As a Christian woman, it is usually very difficult to meet up with a man due to stigma […]