Creecy moet sê oor plastiekverdrag - July 27, 2021

Die DA doen ‘n beroep op die buurland se omgewingsminister, Barbara Creecy, om Suid-Afrika se posisie oor die Verenigde Nasies se multi-nasionale verdrag oor plastiekbesoedeling duidelik te maak. ‘n Verslag wat uitgelek het, sê die regering staan die verdrag teen. Dave Bryant van die DA sê dit is kommerwekkend veral aangesien die land die derde […]

Read More

Numsa baklei vir Mango-poste - July 27, 2021

Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika sê werknemers by die Mango-lugredery het besluit om saam te staan en te baklei teen die staatskaping wat lyk of dit van die Suid-Afrikaanse Lugdiens af deursypel. Numsa het gister saam met nog twee vakbonde ‘n dringende aansoek in die Suid-Gautengse Hooggeregshof ingedien om Mango onder sakeredding te […]

Read More

AR het ook nie koalisie-dokument onderteken nie - July 27, 2021

Windhoek se burgemeester, dr. Job Amupanda, sê die opposisie-geleide raad sal dienste aan die stad se inwoners lewer, ongeag daar ‘n geskrewe koalisie-ooreenkoms tussen partye is, of nie. Amupanda het gereageer op berigte dat die koalisie van opposisiepartye aan skerwe lê. Tans lei al die opposisiepartye – Independent Patriots for Change, Popular Democratic Movement en […]

Read More

Etunda se oeste lê en vrot - July 27, 2021

Kleinskaalse boere by die Etunda-skema naby Ruacana sê hulle het hulle oeste ingebring maar, daar is geen mark om die produkte te verkoop nie en dit lê en word vrot. Die huidige ekonomiese uitdagings het hulle genoodsaak om hulle pryse baie te verlaag wat dit weer vir hulle onmoontlik maak om hulle waterverbruik by die […]

Read More

Britse studente sal dalk geënt moet word - July 27, 2021

Die Britse regering het nie die moontlikheid uitgesluit dat universiteitstudente teen Covid-19 ingeënt moet word voordat hul klasse mag bywoon en in koshuise mag bly nie. Dit volg na berigte dat die eerste minister Boris Johnson, bekommerd is oor die lae inentingsyfer onder jongmense. Media in Brittanje berig die land se onderwysminister, Vicky Ford, sê […]

Read More

Impak van onluste sal nog vir jare gevoel word - July 27, 2021

Die onlangse onluste en plundering het sowat 40 000 Suid-Afrikaanse sakeondernemings beskadig of vernietig en die ekonomie met ‘n geraamde 50 miljard Namibiese dollar in BBP geknou. Die weeklange geweld in KwaZulu-Natal and Gauteng het ontstaan na oud-president Jacob Zuma agter tralies beland het en het 337 lewens geëis. Die buurland se ekonoom Dawie Roodt […]

Read More

Alkoholbedryf hoop vir verslapping van maatreëls - July 27, 2021

President Hage Geingob sal na verwagting Vrydag die nuwe Covid-inperkingsregulasies bekend maak. Namibië het die afgelope dae ‘n afname in Covid-gevalle en –sterftes ervaar, maar is dit genoeg om regulasies te verslap? Horst Heimstädt van die Selfregulerende Alkohol-bedryfsforum, sê dié bedryf ondersteun die regering, maar hoop tog regulasies word verslap. Heimstädt praat met Kosmos 94.1 […]

Read More

Aspen in Oos-Kaap se eerste entstof is versend - July 27, 2021

Die uitvoerende hoof van Aspen Pharmacare in Suid-Afrika, Stephen Saad, sê die maatskappy is trots op die rol wat hy speel in die vervaardiging van Covid-19-entstof vir verspreiding in Suid-Afrika en die res van die wêreld. Dit volg nadat Aspen bevestig het die eerste besending van die Johnson en Johnson-entstof is van sy hoof-vervaardigingsaanleg in […]

Read More

Lichtenstrasser eers weer September in die hof - July 27, 2021

Die moordverhoor van Ernst Lichtenstrasser is tot 27 September uitgestel as gevolg van inperkings deur Korrektiewe Dienste wat deur die pandemie genoodsaak is. Die verhoor het in Februarie vanjaar voor Regter Christie Liebenberg begin en Lichtenstrasser ontken al die klagtes teen hom. Agt getuies het was reeds in die hof. Lichtenstrasser, ‘n dosent by die […]

Read More

Olifante wek kommer in landbou-kringe - July 27, 2021

Daar is groot kommer in landbou-kringe oor die toenemende olifantbevolking in Namibië. Volgens die Namibiese Landbou-unie is daar moontlik meer as 30 000 diere in die land, wat nie die vrylopende diere wat van Botswana afkomstig is, insluit nie. Die unie sê die voortslepende konflik kan die landbou-sektor tot op sy knieë dwing. Daar is […]

Read More